Description
Geskryf deur Kobie Kleynhans
- Kleur die groep met die minste voorwerpe in elke ry in.
- Kleur die groep met die meeste voorwerpe in elke ry in.
- Tel die voorwerpe en teken elke keer een meer/een minder.
- Wat kom voor / na die volgende getalle?
- Gebruik die getallelyn en voltooi 1 meer as / 1 minder as.
- Gebruik die getallelyn en skryf die getal neer wat 1 meer/minder is as.
- Skryf is groter as / is kleiner as.
- Rangskik die getalle van groot na klein / klein na groot.
Christine Nieuwoudt (verified owner) –
Germari Steyn (verified owner) –