Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 11

R25.00

(16 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 11

Sluit konsepte in:

  • Gebruik ‘n getallekaart en tel aan en terug in 1’e en veelvoude van 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e tot 200
  • Luister na die getal en skryf die getalsimbool
  • Skryf die getalnaam vir die getalsimbool
  • Lees getalname en skryf die getalsimbool
  • Somme van 17
  • Hoofrekene: Beantwoord die vrae
  • Vergelyk getalle deur simbole te gebruik < = >
  • Sorteer ewe/onewe getalle
  • Afronding tot die naaste 10
  • Hersien Getalkombinasies tot 15
  • Vermenigvuldiging
  • Gelyke deling
  • Plek – en Getalwaarde
  • Uitgebreide Notasie: H + T + E
  • Voltooi die vermenigvuldigings tabel
  • Tegnieke: Bou ‘n tien 9+, 8+
  • Optelling en Aftrekking van ‘n 2-syfergtal met 1-syfergetal tot 100
  • Optelling/aftrekking in stappe [Metode: Breek die 2de getal op in Tiene en Ene en tel aan/terug
  • Berekeninge met geld
  • Breuke
  • Tyd: Lees tyd in ure, half-ure, kwart oor en kwart voor
  • Voltooi die prent deur aan te tel in 2’e vanaf 2 – 150

16 reviews for Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 11

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Elmarie Moss-Dormehl (verified owner)

  3. Sonja de Klerk (verified owner)

  4. Marietjie Mostert (verified owner)

  5. Lizelle Cooper (verified owner)

  6. Marlene Jones (verified owner)

  7. Retha Zwiegelaar (verified owner)

  8. MARIEANNA SWIEGERS (verified owner)

  9. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied

  10. Shamiela Leo (verified owner)

  11. Bernadine B. (verified owner)

  12. Nerina van Eeden (verified owner)

  13. Christelle Taljaard (verified owner)

  14. Annemarie Eloff (verified owner)

  15. Vredekloof Primary (verified owner)

  16. Jenna De Villiers (verified owner)

Add a review