Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 12

R25.00

(24 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 12

Sluit konsepte in:

  • Voltooi deur aan of terug te tel in veelvoude van ‘n getal en benoem die reël
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle
  • Hoofrekene: Tel aan en terug
  • Optel of aftrek van veelvoude van 10
  • Kitsreken: Optel +, aftrek -, maal x en deel ÷
  • Hoofreken: Beantwoord die vrae
  • Getalkombinasies
  • Hoofreken: Bereken die antwoord en kleur in
  • Hoofrekene strategieë
  • Identifiseer, herken en lees getalsimbole
  • Lees en skryf getalname tot eenhonderd nege en negentig
  • Plekwaarde en getalwaarde
  • Uitgebreidie notasie: HTE
  • Optelling/aftrekking in stappe
  • Verdubbel en halvering in stappe
  • Vermenigvuldig en Deel in stappe
  • Geld: Herken kenmerke van SA munte en note
  • Bewerkings met Geld
  • Breuke

24 reviews for Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 12

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Elmarie Moss-Dormehl (verified owner)

  3. Sonja de Klerk (verified owner)

  4. Marietjie Mostert (verified owner)

  5. Heitle Booysen (verified owner)

  6. Marlene Jones (verified owner)

  7. Anonymous (verified owner)

  8. Retha Zwiegelaar (verified owner)

  9. MARIEANNA SWIEGERS (verified owner)

  10. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied. Excellent

  11. Shamiela Leo (verified owner)

  12. Bernadine B. (verified owner)

  13. Hilde Bruwer (verified owner)

  14. Nerina van Eeden (verified owner)

  15. Anonymous (verified owner)

  16. Elvyda Bell (verified owner)

    It was very helpfull

  17. Christelle Taljaard (verified owner)

  18. Adele van der Walt (verified owner)

    Jy is die beste!! Baie dankie vir al jou hulp!

  19. Annemarie Eloff (verified owner)

  20. Vredekloof Primary (verified owner)

  21. Willemien Van der Merwe (verified owner)

  22. Leandri van der Merwe (verified owner)

  23. Elschen Bornman (verified owner)

  24. Jenna De Villiers (verified owner)

Add a review