Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 2

R25.00

(32 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 2

Sluit konsepte in:

  • Luister na ‘n getal en skryf die korrekte getalsimbool.
  • Voltooi getallekaart en omkring gegewe getalsimbole
  • Skryf getalname tot nege en negentig
  • Tel deur groepering (2’e; 5;e & 10’e)
  • Herken dat groepering na vermenigvuldiging lei
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 55
  • Gebruik simbole < = > om getalle te vergelyk
  • Afronding tot die naaste tien
  • Orden getalle: voor, tussen, na
  • Verdubbel heelgetalle
  • Getalkombinasies tot 10
  • Herhaalde optelling wat lei tot groepering
  • Werk met groepe
  • Tel aan/terug in veelvoude van 2
  • 2x Tafel
  • Herken plekwaarde
  • Herken getalwaarde
  • Ontbind getalle in veelvoud van tiene en ene
  • Optel en aftrekking tot 20
  • Bewerking in stappe deur albei getalle af te breek

32 reviews for Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 2

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Minike Lotz (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Sonja de Klerk (verified owner)

  6. Lucille Coetzee (verified owner)

  7. Lizelle Cooper (verified owner)

  8. Marlene Jones (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Rochelle Kruger (verified owner)

  11. Berthemarie (verified owner)

  12. Yolandi JERLING (verified owner)

  13. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied

  14. Nerina van Eeden (verified owner)

  15. Marizelle Fritz (verified owner)

  16. Anonymous (verified owner)

    Baie goeie diens!!

  17. Danielle Lang (verified owner)

  18. Marloise Potgieter (verified owner)

  19. Marnarie Gouws (verified owner)

  20. Jeanita Le Roux (verified owner)

  21. Anonymous (verified owner)

  22. Carina Myburgh (verified owner)

  23. Jeanine Ferreira (verified owner)

  24. Danel Bester (verified owner)

    Hierdie boekies help so baie om die konsepte te verstaan! Baie lekker boekies om mee te werk.

  25. Nadia Boshoff (verified owner)

    Oulik

  26. Janine van Zyl (verified owner)

  27. Xavier Scholtz (verified owner)

  28. Annemarie Eloff (verified owner)

  29. Heleen (verified owner)

  30. Adele (verified owner)

  31. Odette Victor (verified owner)

  32. Vredekloof Primary (verified owner)

Add a review