Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 3

R25.00

(22 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 3

Sluit konsepte in:

  • Herken, lees en identifiseer getalsimbole
  • Skryf getalaname vanaf een tot ses en twintig
  • Versamelings: Teken groepe van en skryf ‘n +-som en ‘n x-som
  • Wys ‘n herhaalde optel som op ‘n getallelyn
  • Tel aan en terug in 1’e; 2’e, 5’e e 10’e vanaf enige veelvoud tot 100
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 25
  • Vergelyk heelgetalle deur woordeskat: meer, minder, groter, kleiner & gelyk aan
  • Vergelyk heelgetalle deur simbole < = >
  • Orden heelgetalle in dalende en stygende orde
  • Verdubbel en halveer heelgetalle
  • Afronding tot die naaste tien
  • Plekwaarde
  • Uitgebreide notasie
  • Gebruik simbole om bewerkings aan te dui: +; – & =
  • Bewerkings in stappe
  • Getalkombinasies
  • Herken en benoem 2-D vorms

22 reviews for Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 3

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Minike Lotz (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Sonja de Klerk (verified owner)

  6. Lizelle Cooper (verified owner)

  7. Marlene Jones (verified owner)

  8. Anonymous (verified owner)

  9. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied

  10. Nerina van Eeden (verified owner)

  11. Marizelle Fritz (verified owner)

  12. Marloise Potgieter (verified owner)

  13. Jeanita Le Roux (verified owner)

  14. Retha (verified owner)

    Uitstekende hulpmiddels. Baie beter as van die bekende boeke in die winkels.

  15. Jeanine Ferreira (verified owner)

  16. Nadia Boshoff (verified owner)

    Baie oulik en effektief

  17. Janine van Zyl (verified owner)

  18. Annemarie Eloff (verified owner)

  19. Adele (verified owner)

  20. Odette Victor (verified owner)

  21. Vredekloof Primary (verified owner)

  22. Anonymous (verified owner)

Add a review