Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 4

R25.00

(24 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 4

Sluit konsepte in:

  • Tel aan en terug in veelvoude tot 150
  • Luister na die getalnaam en getalsimbool
  • Skryf die getalsimbool vir die getalnaam
  • Getalkombinasies tot 8-11
  • Beskryf, vergelyk en orden heelgetalle tot 50
  • Orden die heelgetalle van kleinste > grootste¬† grootste > kleinste
  • Afronding tot die naaste tien
  • Plekwaarde & getalwaarde
  • Ontbind ‘n 2-syfer getal in veelvoude van tiene en ene
  • Optel en aftrek van ‘n 2-syfergetal met ‘n 1-syfergetal m.b.v. getallelyn
  • Herhaalde optelling wat lei na vermenigvuldiging
  • Herhaalde aftrekking wat lei na deling
  • 3x & 4x tafel
  • Verdubbel 2-syfergetalle in stappe
  • Optel en aftrek tot 100 in stappe
  • Herken kenmerke van Suid Afrikaanse munte en note
  • Breuke: Gelyke deling wat lei tot breuke
  • Lees ure en halfure op ‘n analoog klok

24 reviews for Wiskunde Graad 2 Konsepte Boek 4

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Junette Schoeman (verified owner)

  3. Minike Lotz (verified owner)

  4. Anita Oberholzer (verified owner)

  5. Anonymous (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Sonja de Klerk (verified owner)

  8. Deidray Klatie (verified owner)

  9. Lizelle Cooper (verified owner)

  10. Anelle Vorster (verified owner)

  11. Marlene Jones (verified owner)

  12. Eldri Warnich (verified owner)

    Uitstekende standaard, kindervriendelik en spoedige diens. Kobie is die beste!!

  13. Anonymous (verified owner)

  14. Berthemarie (verified owner)

  15. Rentia Smit (verified owner)

  16. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied

  17. Nerina van Eeden (verified owner)

  18. Marizelle Fritz (verified owner)

  19. Jeanita Le Roux (verified owner)

  20. Anonymous (verified owner)

  21. Annemarie Eloff (verified owner)

  22. Odette Victor (verified owner)

  23. Vredekloof Primary (verified owner)

  24. Janine van Zyl (verified owner)

Add a review