Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 5
Sluit konsepte in:
- Tel die prentjies deur groepering
- Gebruik ‘n getallekaart om aan en terug te tel in veelvoude van ‘n getal
- Herken, lees & skryf getalsimbole tot 150
- Hersien: Optel-en aftrekfeite tot 5
- Hersien: Optel-en aftrekfeite tot 10
- Getalkombinasies van 11
- Meer/minder as
- Gebruik simbole < = >
- Dalende- & stygende orde
- Verdubbel 2-syfer getalle deur dit te ontbind in veelvoude van tiene en ene
- Ewe en onewe getalle
- Herhaalde optelling lei na vermenigvuldiging
- Herhaalde aftrekking wat lei na deling
- Illustrasie: Honderde, Tiene & Ene
- Ontbinding van 2-syfergetalle in veelvoude van tiene en ene
- Herken plek- & getalwaarde
- Geld
- Optel & aftrek deur ‘n getallelyn te gebruik
- Gelyke deling wat tot heel breuke lei
- Optelling en aftrekking van 2-syfergetalle in stappe
Christelle Jordaan (verified owner) –
Junette Schoeman (verified owner) –
Minike Lotz (verified owner) –
Anita Oberholzer (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Tania Bredenkamp (verified owner) –
Heidi Prinsloo (verified owner) –
Lizelle Cooper (verified owner) –
Marlene Jones (verified owner) –
Eldri Warnich (verified owner) –
Uitstekende standaard, kindervriendelik en spoedige diens. Kobie is die beste!!
Nadine Gibbens (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Rentia Smit (verified owner) –
Julian Abrahams (verified owner) –
Very satisfied
Hilde Bruwer (verified owner) –
Nerina van Eeden (verified owner) –
Marizelle Fritz (verified owner) –
Jeanita Le Roux (verified owner) –
Christelle Taljaard (verified owner) –
Tina Nel (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Annemarie Eloff (verified owner) –
Odette Victor (verified owner) –
Vredekloof Primary (verified owner) –
Janine van Zyl (verified owner) –
Rochelle Nel (verified owner) –