Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 6
Sluit konsepte in:
- Voltooi ‘n getallekaart vanaf 1 – 100
- Skryf getalname
- Tel deur groepering en skryf ‘n herhaalde optelsom en maal som
- Tel aan en terug in veelvoude van ‘n getal
- Beskryf, vergelyk en orden getalle deur ‘n getallekaart te gebruik
- Orden getalle vanaf kleinste > grootste en grootste > kleinste
- Rond getalle af tot die naaste tien
- Plekwaarde: Uitgebreide notasie
- Herken plek – en getalwaarde
- Vergelyk getalle deur simbole te gebruik < = >
- Sorteer ewe/onewe getalle
- Halveer en verdubbel heelgetalle
- Optel en aftrekfeite tot 15
- Herhaalde optelling wat lei na vermenigvuldiging
- Gelyke deling
- Optelling & aftrekking op ‘n getallekaart
- Vermenigvuldig getalle 1 tot 10 met 2, 3, 4 en 5
- Halveer 2-syfer getalle deur dit te ontbind in veelvoude van tiene en ene
- Optelling en aftrekking van 2-syfer getalle in stappe
- Berekeninge met geld
- Gelyke deling wat tot breuke lei
- Lees tyd in ure, halfure en kwartiere
Christelle Jordaan (verified owner) –
Junette Schoeman (verified owner) –
Minike Lotz (verified owner) –
Anita Oberholzer (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Tania Bredenkamp (verified owner) –
Heidi Prinsloo (verified owner) –
Lizelle Cooper (verified owner) –
Marlene Jones (verified owner) –
Eldri Warnich (verified owner) –
Uitstekende standaard, kindervriendelik en spoedige diens. Kobie is die beste!!
Nadine Gibbens (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Rentia Smit (verified owner) –
Julian Abrahams (verified owner) –
Very satisfied
Nerina van Eeden (verified owner) –
Marizelle Fritz (verified owner) –
Christelle Taljaard (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Annemarie Eloff (verified owner) –
Vredekloof Primary (verified owner) –
Rochelle Nel (verified owner) –