Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Wiskunde Konsepte Boek 7
Sluit konsepte in:
- Tel verskeidenheid voorwerpe
- Tel aan en terug in op die getallelyn in veelvoude van ‘n getal
- Getalkombinasies van 13
- Hoofrekene Strategiee: Tel aan/terug
- Optel/aftrek van veelvoude van 10
- Voltooi die getallekaart vanaf 121 – 170
- Herken, identifiseer getalsimbole
- Lees en skryf getalname
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 75
- Herbenoem & Kompenseer: 9+/19+/29+
- Kitsreken: Optel +, aftrek -, maal x en deel ÷
- Plekwaarde: Beantwoorde vrae
- Ontbinding van 2-syfergetalle in veelvoude van tiene en ene
- Herken en benoem die plek/getal waarde van ‘n syfer
- Bewerkinge met geld: Optelling van Rande en sente
- Optelling/Aftrekking van 2-syfer getalle
- Voltooi die tabel deur te vermenigvuldig: 2x; 3x; 4x & 5x
- Breuke: Herken dat ‘n breukdeel ‘n gelyke deel is
- Kopieer en beskryf patrone
- Benoem 2-D vorms en herken eienskappe
- Werk met ‘n kalender
Christelle Jordaan (verified owner) –
Minike Lotz (verified owner) –
Elmarie Moss-Dormehl (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Tania Bredenkamp (verified owner) –
Marlene Jones (verified owner) –
Nadine Gibbens (verified owner) –
Christia Smit (verified owner) –
Well done.
Rentia Smit (verified owner) –
Retha Zwiegelaar (verified owner) –
Julian Abrahams (verified owner) –
Very satisfied
Shamiela Leo (verified owner) –
I love shopping on your site. And i am always satisfied
Nerina van Eeden (verified owner) –
Marizelle Fritz (verified owner) –
Christelle Taljaard (verified owner) –
Poppy Krause (verified owner) –
Annemarie Eloff (verified owner) –
Madelein (verified owner) –
Baie dankie , Kobie! Waardeer jou boekies!
Vredekloof Primary (verified owner) –
Quinique van Wyk (verified owner) –
Baie oulik, wens net die konsep boeke was in pakette soos die taal
Rochelle Nel (verified owner) –