Description
Wiskunde Graad 2 Kwartaal 1 Konsepte Aktiwiteitsboek 1- 3 (62x bladsye)
- Hierdie boekies sal jou as ouer/opvoeder help om jou kind toe te rus met goeie begrip en vaardigheid om basiese Wiskunde-konsepte soos voorgeskryf deur KABV te bemeester, sodat hy/sy die regte boustene en grondslag het vir hoër-orde Wiskunde.
- Die boekies is kindervriendelik en propvol aktiwiteite om leerder genoeg geleentheid te bied vir vaslegging van konsepte.
- 3x Boekies ingesluit
Anonymous (verified owner) –
Leandra Ellis (verified owner) –
Chantelle D. (verified owner) –
Carina Roux (verified owner) –
Puik hulpmiddel vir hersiening.
Ramona Juries (verified owner) –
Marlouise de Beer (verified owner) –