Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 10

R25.00

(11 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 10

Sluit konsepte in:

  • Tel voorwerpe deur van groepering gebruik te maak
  • Tel aan en terug in veelvoude van ‘n getal tussen 0 – 750
  • Hoofrekene
  • Getalkombinasies van 30
  • Vermenigvuldig met 2, 3, 4, 5, 10
  • Verdeel getalle met 2, 4, 3, 5, 10
  • Identifiseer, herken en lees getalsimbole tot 999
  • Lees en skryf getalname 0 tot 999
  • Beskryf en vergelyk getalle
  • Hoofrekene Strategieë: Herbenoem & Kompenseer
  • Plekwaarde/Getalwaarde
  • Uitgebreide Notasie
  • Optelling/Aftrekking in stappe
  • Vermenigvuldig/Deling in stappe
  • Geld: Herlei geld tussen Rand en sent
  • Herken breuke
  • Herken 2-D vorms & 3-D voorwerpe
  • Tyd: Herken dat daar is 24-ure in een dag
  • Voltooi getallekaarte

11 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 10

  1. Dinnie Breed (verified owner)

  2. Cornelia Hunter (verified owner)

  3. Elna Botha (verified owner)

  4. Ria Pretorius (verified owner)

  5. Gertruida Strydom (verified owner)

  6. Yolandi Nel (verified owner)

    Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!

  7. Louise Booyse (verified owner)

  8. mari de beer (verified owner)

  9. Petronel le Roux (verified owner)

  10. Wanda Pretorius (verified owner)

  11. Jeanette Fritz (verified owner)

Add a review