Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 11

R25.00

(13 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 11

Sluit konsepte in:

  • Tel voorwerpe deur van groepering gebruik te maak
  • Herken getalpatrone deur aan en terug te tel
  • Brei getalreekse uit en identifiseer die reel
  • Hoofrekene (x + – ÷)
  • Vermenigvuldig met 2, 3, 4, 5, 10
  • Verdeel getalle met 2, 4, 3, 5, 10
  • Identifiseer, herken en lees getalsimbole tot 999
  • Lees en skryf getalname 0 tot 999
  • Beskryf en vergelyk getalle
  • Hoofrekene Strategieë: Opbou en afbreek van getalle
  • Plekwaarde/Getalwaarde
  • Uitgebreide Notasie
  • Optelling/Aftrekking in stappe
  • Vermenigvuldig/Deling in stappe
  • Oplossing van geld probleme wat totale en kleingeld in rand of sent insluit.
  • Herken breuke
  • Herken 2-D vorms & 3-D voorwerpe
  • Digitale tyd > Analoog tyd
  • Voltooi getallekaarte

13 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 11

  1. Dinnie Breed (verified owner)

  2. Cornelia Hunter (verified owner)

  3. Elna Botha (verified owner)

  4. Annette Verdoes (verified owner)

  5. Ria Pretorius (verified owner)

  6. Gertruida Strydom (verified owner)

  7. Chane Stander (verified owner)

    Baie goeie kwaliteit, op standaard met uitdagings hier en daar. Dek alles wat nodig is.

  8. Yolandi Nel (verified owner)

    Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!

  9. Louise Booyse (verified owner)

  10. mari de beer (verified owner)

  11. Eveleen Matlala (verified owner)

  12. Petronel le Roux (verified owner)

  13. Wanda Pretorius (verified owner)

Add a review