Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 4
Sluit konsepte in:
- Tel voorwerpe deur groepering as strategie te gebruik
- Voltooi die getallereeks deur aan te tel
- Lees getalname en getalsimbole en pas bymekaar
- Skryf getalname
- Voltooi getallekaart tot 500
- Vergelyk getalle tot 500 en sê wat is meer of minder as
- Getalkombinasies
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 500
- Optel of aftrek veelvoude van 10 tot 100
- Verdubbel en halveer heelgetalle
- Orden: voor, tussen & na
- Orden in stygende- & dalende orde
- Ontbind 3-syfer getalle tot op 500 in veelvoude van honderde, tiene en ene
- Identifiseer en benoem die plek- & getalwaarde
- Brekeninge met geld: Som van…/Verskil
- Vermenigvuldig & deel 2-syfer getalle
- Optelling & aftrekking in stappe tot 400
- Beskryf die breuk wat die ingekleurde deel van elke 2-D vorm voorstel in woorde en breuk formaat
- Vergelyk breuke deur toepaslik simbole te gebruik < = >
- Lees tyd in verskillende formate
- Dui analoog tyd aan
- Herken dat daar 24ure in een dag is
Anonymous (verified owner) –
Lizette Joubert (verified owner) –
Saruné Du Plessis (verified owner) –
Baie goed
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Michelle (verified owner) –
Ilse Du Buson (verified owner) –
Annelie Hugo (verified owner) –
Henda Visser (verified owner) –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Elda Lombaard (verified owner) –
Annelisa Liebenberg (verified owner) –
Nicolene (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Net wat ek nodig het.
Nadia Verwey (verified owner) –
Rene Du Plessis (verified owner) –
Gaynor Noah (verified owner) –
Nadia Van Reenen (verified owner) –
Yolandi Nel (verified owner) –
Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!
Louise Booyse (verified owner) –
Rene Uys (verified owner) –
Elize Eksteen (verified owner) –
Leon Coetser (verified owner) –
Evelyn Cloete (verified owner) –
Very very good I love it all
mari de beer (verified owner) –
Tina Nel (verified owner) –
Annamarie Barnard (verified owner) –
Antoinette Engel (verified owner) –
Lerine Joubert (verified owner) –
Althea Gordon (verified owner) –
Nicolene Monokoane (verified owner) –
Janine van Zyl (verified owner) –
Catherine (verified owner) –
Petronel le Roux (verified owner) –
Marloise Potgieter (verified owner) –
Herman (verified owner) –
Wanda Pretorius (verified owner) –