Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 5

(17 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 5

Sluit konsepte in:

  • Tel voorwerpe deur groepering as strategie te gebruik
  • Voltooi deur aan of terug te tel in veelvoude van ‘n getal en benoem die reël
  • Voltooi die getallekaart vanaf 401 – 450 en omkring getalsimbole
  • Luister na ‘n getal en skryf die getalsimbool
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle
  • Orden getalle in dalende/stygende orde
  • Afronding tot die naaste tien
  • Sorteer ewe/onewe getalle
  • Verwantskap tussen optelling en aftrekking
  • Verwantskap tussen maling en deling
  • Kits vermenigvuldiging & deling
  • Verdubbel en halveer 3-syfer getalle in stappe
  • Herroep optel en aftrekfeite tot 20
  • Plekwaarde: Herken plek- en getalwaarde van ‘n syfer
  • Skryf in uitgebreide notasie
  • Optelling met oordrag
  • Aftrekking met lening
  • Vermenigvuldig & Deling van 2-syfergetalle in stappe
  • Voltooi ‘n breuk muur en vergelyk breuke
  • Geld: Optelling van note en munte; herlei vanaf sent na rand
  • Analoog & Digitale tyd

17 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 5

  1. Anonymous (verified owner)

  2. Lizette Joubert (verified owner)

  3. Saruné Du Plessis (verified owner)

    Puik

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Anonymous (verified owner)

  6. Michelle (verified owner)

  7. Heila Barkhuizen (verified owner)

  8. Annelie Hugo (verified owner)

  9. Elda Lombaard (verified owner)

  10. Annelisa Liebenberg (verified owner)

  11. Nicolene (verified owner)

  12. Anonymous (verified owner)

  13. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  14. Nadia Verwey (verified owner)

  15. Rene Du Plessis (verified owner)

  16. Gaynor Noah (verified owner)

  17. Nadia Van Reenen (verified owner)

My Inkopies