Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 6

(14 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 6

Sluit konsepte in:

  • Gebruik ‘n getallekaart om aan en terug te tel
  • Lees getalsimbole tot 999
  • Skryf getalname tot vyfhonderd
  • Optelling en aftrekking met veelvoude van 10
  • Gebruik jou getallekaart en vergelyk getalle tot 500
  • Getalkombinasies tot 30
  • Gebruik simbole om heelgetalle te vergelyk < = >
  • Vergelyk heelgetalle deur woordeskat: meer/minder
  • Vul korrekte simbool in om getalsin te voltooi
  • Rond getalle af tot die naaste tien
  • Orden getalle in stygende orde
  • Herken veelvoude van 3 en 4
  • Verdubbel en halveer heelgetalle
  • Benoem plek- & getalwaarde
  • Uitgebreide notasie
  • Optelling & aftrekking van 3-syfer getalle in stappe
  • Vermenigvuldig getalle 1 tot 10 met 2, 3, 4 en 5
  • Deel getalle met 2, 3, 4 en 5
  • Herken breuke in diagramme
  • Dui tydsverloop aan
  • Herken daar is 24 ure in ‘n dag

14 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 6

  1. Lizette Joubert (verified owner)

  2. Saruné Du Plessis (verified owner)

    Baie goed

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Heila Barkhuizen (verified owner)

  6. Annelie Hugo (verified owner)

  7. Elda Lombaard (verified owner)

  8. Annelisa Liebenberg (verified owner)

  9. Nicolene (verified owner)

  10. Anonymous (verified owner)

  11. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  12. Nadia Verwey (verified owner)

  13. Rene Du Plessis (verified owner)

  14. Nadia Van Reenen (verified owner)

My Inkopies