Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 8

(15 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 8

Sluit konsepte in:

  • Tel aan/terug in 20’s; 25’s 50’s tot by 1000
  • Lees die getalsimbole 0 – 1 000
  • Lees die getalsimbool en skryf die getalnaam
  • Vergelyk getalle tot 750 en bereken wat is 1, 2, 3, 4, 5 of 10 meer of minder as die gegewe getal
  • Orden die reeks getalle in stygende/dalende orde
  • Vergelyk getalle: meer as/minder as
  • Hoofrekene: Hersien getalkombinasies
  • Getalkombinasies van 28
  • Tel aan in veelvoude van 10’e vanaf 110 tot 700
  • Optelling & Aftrekking van veelvoude van 10
  • Optel of aftrek van enkele getalle by of van ‘n 3-syfer getal
  • Optel of aftrek van veelvoude van 100 by of van ‘n 3-syfer getal
  • Kontroleer oplossings deur inverse bewerkings
  • Plek-& Getalwaarde
  • Uitgebreide notasie
  • Berekeninge met geld
  • Vermenigvuldig 2-syfer getalle in stappe
  • Deel 2-syfer getalle in stappe
  • Optelling/Aftrekking in stappe: Ontbinding van beide getalle
  • Vermenigvuldiging & Deling
  • Breuke
  • Geld: Herlei tussen Rand en sent
  • Waarde van geld
  • 3-D voorwerpe

 

15 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 8

  1. Lizette Joubert (verified owner)

  2. Saruné Du Plessis (verified owner)

    Relevant

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Heila Barkhuizen (verified owner)

  6. Annelie Hugo (verified owner)

  7. Elda Lombaard (verified owner)

  8. Annelisa Liebenberg (verified owner)

  9. Nicolene (verified owner)

  10. Anonymous (verified owner)

  11. Sinvia Redelinghuys (verified owner)

  12. Nadia Verwey (verified owner)

  13. Rene Du Plessis (verified owner)

  14. Nadia Van Reenen (verified owner)

  15. Gertruida Strydom (verified owner)

My Inkopies