Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 9

(18 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Konsepte Boek 9

Sluit konsepte in:

  • Tel aan/terug in 1’e; 2’e; 3’e; 4’e; 5’e; 10’e; 25’s; 50’s; & 100’s vanaf enige veelvoud tussen 0 en 1000
  • Herken en lees getalsimbole en name
  • Vergelyk, beskryf en orden heelgetalle
  • Gebruik simbole om te vergelyk < = >
  • Afronding tot die naaste 10
  • 10 Meer as/10 minder as
  • Hoofrekene: Beantwoord die vrae
  • Optel en aftrek feite van 20
  • Getalkombinasies van 29
  • Vermenigvuldig/Deel 2-syfer getalle in stappe
  • Verwantskap tussen optel en aftrek
  • Plek- & getalwaarde
  • Uitgebreide notasie: HTE
  • Optel en aftrek van enkele getalle by ‘n veelvoud van 100
  • Bereken die antwoord deur te plus, minus, maal of deel
  • Berekening met geld
  • Ranggetalle: 1ste – eerste tot 30ste – dertigste
  • Optelling/Aftrekking in stappe deur verskeie metodes te gebruik
  • Breuke

18 reviews for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 9

  1. Lizette Joubert (verified owner)

  2. Saruné Du Plessis (verified owner)

    Gebruikersvriendelik

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Ronelle Muller (verified owner)

    Fabulous!

  5. Nathlynn Veldschoen (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Heila Barkhuizen (verified owner)

  8. Annelie Hugo (verified owner)

  9. Elda Lombaard (verified owner)

  10. Estelle (verified owner)

    Vreeslik oulik!

  11. Annelisa Liebenberg (verified owner)

    Konsepte word vereenvoudig en is maklik verstaanbaar

  12. Nicolene (verified owner)

  13. Anonymous (verified owner)

  14. Sinvia Redelinghuys (verified owner)

  15. Nadia Verwey (verified owner)

  16. Rene Du Plessis (verified owner)

    Very good. Thank you

  17. Nadia Van Reenen (verified owner)

  18. Gertruida Strydom (verified owner)

My Inkopies