Wiskunde Graad 3 Kwartaal 3 Konsepte Aktiwiteitboek

R70.00

Category:

Description

Wiskunde Graad 3 Kwartaal 3 Konsepte Aktiwiteitsboek 7 – 9 (75x bladsye)

  • Hierdie boekies sal jou as ouer/opvoeder help om jou kind toe te rus met goeie begrip en vaardigheid om basiese Wiskunde-konsepte soos voorgeskryf deur KABV te bemeester, sodat hy/sy die regte boustene en grondslag het vir hoër-orde Wiskunde.
  • Die boekies is kindervriendelik en propvol aktiwiteite om leerder genoeg geleentheid te bied vir vaslegging van konsepte.
  • 3x Boekies ingesluit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskunde Graad 3 Kwartaal 3 Konsepte Aktiwiteitboek”