Description
Wiskunde Graad 3 Kwartaal 4 Konsepte Aktiwiteitsboek 10 – 12 (65x bladsye)
- Hierdie boekies sal jou as ouer/opvoeder help om jou kind toe te rus met goeie begrip en vaardigheid om basiese Wiskunde-konsepte soos voorgeskryf deur KABV te bemeester, sodat hy/sy die regte boustene en grondslag het vir hoër-orde Wiskunde.
- Die boekies is kindervriendelik en propvol aktiwiteite om leerder genoeg geleentheid te bied vir vaslegging van konsepte.
- 3x Boekies ingesluit
Cecile Cronje (verified owner) –