Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 3

(29 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 3

Sluit konsepte in:

  • Tel hoeveel en omkring getalsimbool
  • Herken en skryf getalname een – tien
  • Tel aan en terug op ‘n getallelyn
  • Orden getalle van klein > groot en groot > klein
  • Vul in: meer of minder
  • Verdubbel getalle tot 5
  • Tel hoeveel, skryf simbool en getalnaam
  • Orden getalle: voor, tussen & na
  • 1, 2, of 3 meer as / + somme
  • 1, 2, of 3 minder as / – somme
  • Getalkombinasies van 3 & 4
  • Voltooi +/- bewerking op getallelyn
  • Voltooi getallekaart 1-20
  • Rangorde: eerste – vyfde
  • Tel in 2’e

29 reviews for Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 3

  1. Natasha Van der merwe (verified owner)

  2. Anonymous (verified owner)

  3. Teresa Botes (verified owner)

  4. Beatrix Koekemoer (verified owner)

  5. Erna De Bruin (verified owner)

    Baie dankie dat jy jou ure en ure se harde werk vir ons beskikbaar stel. Ek het al 12 boekies bestel en dis regtig weldeurdagte leermateriaal wat my las baie ligter maak en my kinders gaan soveel baat by hierdie ekstra oefeninge. Baie seën vir jou, Kobie.

  6. Annelien Burger (verified owner)

  7. Henda Visser (verified owner)

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  8. Estie Smith (verified owner)

  9. Nadia Erasmus (verified owner)

  10. Rochelle Kruger (verified owner)

  11. El freda UNGERER (verified owner)

  12. Jonette Willemse (verified owner)

  13. Cathy Kotze (verified owner)

  14. Sunea van der Merwe (verified owner)

    Uitstekende materiaal en hulpbronne! Baie dankie!

  15. gerida caricato (verified owner)

    Luv dit.

  16. Inge de Koker (verified owner)

    Beste Beste! Hou skool by ‘n landelike skool. Ek gebruik dit in my flippies. AMAZING dis kindervriendelik en ons oefen dit oor en oor.

  17. Le Zandra Nortjé (verified owner)

  18. Nicky Barnard (verified owner)

  19. Helen Gericke (verified owner)

  20. Jerine Du Plessis (verified owner)

  21. Renette Fourie (verified owner)

  22. Marina Bornman (verified owner)

  23. sarie Jacobs (verified owner)

  24. Strauss Gerda (verified owner)

  25. Willemina Johnson (verified owner)

  26. ANSIE Van Niekerk (verified owner)

  27. Liandi Haarhoff (verified owner)

    Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.

  28. Lolita Cairncrosd (verified owner)

  29. Anonymous (verified owner)

Basket