Hoe om Toksiese Kollegas te Hanteer: ’n Gids vir ’n Gesonde Werkplek

🌟 Werkplekverhoudings kan soms uitdagend wees, veral wanneer jy met toksiese kollega’s te doen kry. Dit kan jou emosioneel en professioneel beïnvloed, maar daar is stappe wat jy kan neem om die situasie te verbeter. Hier is ’n paar wenke om jou te help: Onthou, jy verdien om in ’n gesonde, ondersteunende werkplek te wees. […]

Bela Wetgewing

Die Basic Education Laws Amendment (BELA)-wetsontwerp behels verskeie veranderinge aan die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel, wat die volgende areas dek: Toelatingsbeleid: Voorheen het skoolbeheerliggame self toelatingsbeleide vir skole opgestel, maar die BELA-wetsontwerp vereis nou dat hierdie beleide deur die provinsiale onderwysdepartement goedgekeur word. Dit gee die regering groter beheer oor wie toegang tot watter skole verkry. Taalbeleid: Skole

Hoe om Leerprobleme te Herken…

As opvoeders in die grondslagfase is dit noodsaaklik om leerprobleme vroegtydig te identifiseer om effektiewe ondersteuning te kan bied. Dit is gedurende hierdie fase van ’n kind se ontwikkeling waar die basiese boustene vir toekomstige leer vasgelê word. Kinders ontwikkel teen verskillende tempo’s, maar daar is sekere tekens wat kan aandui dat ‘n kind dalk

Hoe om luidrugtige kinders in die klas te hanteer:

Ons het almal al ‘n paar keer daardie een klas gehad waar kinders se energievlakke hoog is en hulle nie kan ophou om die klas te ontwrig nie. As onderwyser is dit belangrik om hierdie situasies met geduld en empatie te hanteer. Hier is ‘n paar wenke: Onthou, dit is van belangrik dat jy as

Wiskunde is pret!

“Wiskunde hoef nie ingewikkeld te wees nie. Begin met eenvoudige telaktiwiteite soos om speelgoed te tel of blokkies te bou. Maak dit ‘n speletjie! Deur speels telwerk in te sluit, leer jou kind getallekennis op ‘n natuurlike manier aan. Leer deur Speel “Wanneer kinders speel, ontdek hulle die wêreld om hulle, ontwikkel hulle sosiale vaardighede, en

Ontwikkel jou kind se leesvaardighede!

As onderwysers weet ons hoe belangrik leesvaardigheid is in die vroeë jare van skool. Om leerders te help om hul leesvaardighede te ontwikkel, is dit noodsaaklik om ‘n omgewing te skep wat lees aanmoedig en ondersteun. Hier is ‘n paar wenke om jou leerders se liefde vir lees te versterk: Lees is die sleutel tot

Shopping Cart
Scroll to Top