(2023) Graad 2 Wiskunde Kwartaal 1 ASSESSERING
KABV & SBA Riglyne gevolg:
- Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
- Patrone, Funksies en Algebra
- Ruimte en Vorm (Geometrie)
- Meting
- Datahantering
R55,00 incl. VAT (15%)
(2023) Graad 2 Wiskunde Kwartaal 1 ASSESSERING
KABV & SBA Riglyne gevolg:
Anonymous –
Isabel van Schalkwyk –
eunice valentine –
Kon heelwat gebruik as voorbeeld vir my klas
Linda Bakker –
Die uitgebreide notasie is n uitdaging as mens in ag neem ons trek nou eers uitmekaar met 1 T E getal.
Nou moet hulle 2 getalle by mekaar tel met uitgebreide norasie wn oordrag wat eers werklik in kw 3=en 4 plaasvind.
Was bietjie moeilik vir sommiges.
Annemarie –
Dit help my kind so baie en dis gerieflik dat sy op haar eie kan aangaan.
BETTA VAN DER LINDEN –
Iryna van Jaarsveld –
jules morkel –
Petronise Morris –
Lorista Van der Walt –
Anélle Naudé –
Lydia Olivier –
EXACTLY WHAT I NEEDED ON POINT WITH THE ATP’S AND THE SBA’S
Ina Theron –
Baie goed uiteengesit .
Hettie Bruwer –
Ek is regtig beïndruk met die takies! Absoluut waarde vir geld!
Delmarie Lingenfelder –
Ek is nie ‘n onderwyser nie, wel ‘n mamma met ‘n 2de kind wat nou graad 2 begin. Die hulpbronne oor tyd aangekoop by Kobie Kleynhans was van groot waarde. wat ek wel party keer doen is ek gebruik die volgende graad se bronne vir voorbereiding vir graad waarin hul huidig is. my kinders doen ongelooflik goed en alles te danke aan jul oordeelkundige hulpbronne.
Ermarie Minders –
Ek skryf n algehele comment. EK LOVE jou goed. Dit help my dogtertjie verskriklik baie!! Ons sal aanhou koop
Fransicka Jobse –
MONIQUE –
Pebbles Project –
Cornel S. –
Goeie verskeidenheid, interessant aangebied.
Virginia Cloete –