Hierdie assessering fokus op ‘n verskeidenheid vaardighede vir Graad 3 leerders in hul Huistaal.
Die assessering behels:
- Luistervaardigheid:
- Luister net aandag na ‘n storie en beantwoord vrae.
- Praat oor persoonlike ervarings en gevoelens en neem deel aan klasbesprekings.
- Vertel ‘n storie met ‘n begin, middel en einde.
2. Klanke:
- Gebruik drieletter konsonante aan begin van woorde (spr, skr, str)
- Tweeletterkombinasies van konsonante aan die einde van woorde soos -rs, -rk, -rm , -rt
- Tweeletterkombinasies aan die einde van woorde soos -mp, -rg, -ng, -nk
- Speltoets
3. Leesvaardighede:
- Individuele lees
- Gedeelde lees
- Leesbegrip
4. Handskrif :
- Korrekte vorming van hoofletters en kleinletters.
- Kopieer en skryf een paragraaf in gedrukte teks.
- Kopieer en skryf kort woorde en sinne in lopende skrif.
5. Skryf:
- Skryf kreatiewe sinne
- Gebruik van korrekte leestekens
- Herken werkswoorde
- Skryf sinne in verlede en toekomende tyd
- –Gebruik voornaamwoorde
Elizbe Kotze –
Vivienne –
Ronel Liebenberg –
Does help with homework.
Marne Botha –