Fabel: Die Jakkals en die Ooievaar
Die fabels van Esopus word al lank gebruik om kinders lesse te leer oor morele lewenswyses. ‘n Fabel is ‘n vorm van vertelling wat gewoonlik diere bevat wat optree soos mense. Die doel van die fabel is om ‘n les oor ‘n menslike swakheid of dwaasheid te leer.
‘n Moraal is besorg oor wat reg en verkeerd is in menslike gedrag – en die goeie en slegte in menslike karakter.
Ingesluit in die Pakket:
- Vereenvoudigde Storie
- Storie Kaarte met sinne
- Prent Kaarte
PRENTE IS IN SWART & WIT
Nadia Berinato –
petrea du toit –
Lila Oberholzer –
Karen Oettler –
Florence van Zyl –
Anonymous –
Mariska Briers –
Maleen Van Deventer –
Alecia Stofberg –
Magdel Fouche –