Fabel: Die Stadsmuis en die Plaasmuis
Die fabels van Esopus is al lank gebruik om kinders lesse oor morele waardes en lewenswyses te leer. ‘n Fabel is ‘n vertelling waarin diere as mense optree om belangrike lewenslesse oor menslike swakhede en dwaashede oor te dra.
Die moraal van ‘n fabel fokus op wat reg en verkeerd is in menslike gedrag, en ondersoek die goeie en slegte eienskappe van mense.
Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:
- Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
- Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
- Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
- Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
- Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
- Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
- Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
- Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
- Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
- Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer, en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.
Let wel: Prente is in swart en wit.
Wilma Engelbrecht –
Karlien Van der Merwe –
Lizelle Johnson –
Dis baie oulik!
Louise Dingelstad –
My kind geniet dit!
Chantell Henrico –
Nadia Berinato –
Christi Clements –
petrea du toit –
Corne Ronquest –
Hanlie Correia –
Oulik.
Ronél Jansen van Vuuren –
Karen Oettler –
Elna Botha –
Sancea Jacobs –
Florence van Zyl –
Esmé –
Jenny Maynard –
Love the pictures to reinforce the text, especially for 2nd language.
Suretha van der Spuy –
Melissa Franken –
Sharné Hendricks –
Christelle Taljaard –
Ulla Spies –
Wonderlike hulpmiddel!
Rudolph Janse van Rensburg –
Alecia Stofberg –
Marlene Nel –
Sonika Ferreira –
Melanie Cilliers –
Marlize Crouse –
HIerdie is baie oulik en baie spyt ek het die nie vroeër ontdek het nie.
Leonor Boshoff –
Anuschka Koopman –
Goeie werk!
Wilmari Du Toit –
Sharon –
Lolita Cairncross –