Geskryf deur Kobie Kleynhans
Taakkaart dek die volgende:
- Voltooi getallelyn,
- Voltooi getalpatrone,
- Skryf die getalnaam,
- Orden getal: voor, tussen, na,
- Ewe of onewe getal,
- Rond af tot naaste 10,
- Getalwaarde en plekwaarde,
- Uitgebreide notasie,
- Verdubbel en halveer in stappe,
- Meer/minder as.
myklaskamer@gmail.com –
Goeie dag Kobie,
Kan ons asb die getal van die dag tot by 200 bestel by jou?
Op jou webblad is net tot getal 130.
Weereens dankie vir jou pragtige hulpmiddels jy maak my hande baie sterk en weer lekker om skool te hou!
Lekker dag
Suzanne
Nicolene Monokoane –
Danel Bester –
Leonie –
Awesome
Jeanette Fritz –