Geskryf deur Kobie Kleynhans
Taakkaart dek die volgende:
- Voltooi getallelyn,
- Voltooi getalpatrone,
- Skryf die getalnaam,
- Orden getal: voor, tussen, na,
- Ewe of onewe getal,
- Rond af tot naaste 10,
- Getalwaarde en plekwaarde,
- Uitgebreide notasie,
- Verdubbel en halveer in stappe,
- Meer/minder as.
Anonymous –
Fantastiese oefening!
Moira Mentoor –
Tania Bredenkamp –
Henda Visser –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Mathilda –
Herman Koch –
Tanya Schoeman –
Andrea Snyders –
karin Cronje –
Louisa van Jaarsveld –
Puik diens
Talita van Heerden –
Danika Du Plessis –
Anonymous –
Leerders sal dit baie geniet.
Sunel Steyn –
Ronel Bronkhorst –
Estie Matthee –
Maryke Koekemoer –
Strauss Gerda –
Ronel Naude –
Hilda Snyman –
Leonor Boshoff –
Baie deeglik. Baie dankie. Jou werk is puik.
Juane Viviers –
Nandalie B. –
Vanessa Gouws –
Sonja Juries –
Rouvere Kemp –
Jennifer de Kock –
cathrien janse van rensburg –
Soos gewoonlik is Kobie se werk van uitstaande gehalte. Dit baie waardevol vir kinder sowel as opvoeder. Dit is baie kindervriendelik en die kinders geniet dit om met dit te werk. Help die kinders wat sukkel met getalkonsepte baie. Goeie werk vir klas sowel as her-onderrig. Baie dankie vir jou ongelooflike insette wat jy in elkeen van ons se beroep plaas met jou werk wat jy met ons deel.
Daphne Jacobs –
Ek is baie tevrede met die getal van die dag aktiwiteitsboek dit bevat al die konsepte vir vaslegging en begrip .