Geskryf deur Kobie Kleynhans
Getal van die dag sluit in:
25x taakkaarte in getalgebied (200-299)
Taakkaarte dek:
- Getalpatroon deur aan of terug te tel.
- Voltooi getallelyn deur aan of terug te tel.
- Optelling in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
- Aftrekking in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
- Skryf die getalnaam.
- Orden: voor, tussen, na
- UItgebreide notasie
- Plekwaardes en getalwaardes
- Orden: Meer/minder as
Leigh Pick –
Marlene Nel –
Althea Gordon –
Angelique –
Leonie W. –
Great and very useful.
cathrien janse van rensburg –
Soos gewoonlik is Kobie se werk van uitstaande gehalte. Dit baie waardevol vir kinder sowel as opvoeder. Dit is baie kindervriendelik en die kinders geniet dit om met dit te werk. Help die kinders wat sukkel met getalkonsepte baie. Goeie werk vir klas sowel as her-onderrig. Baie dankie vir jou ongelooflike insette wat jy in elkeen van ons se beroep plaas met jou werk wat jy met ons deel.
Lianette Bredenkamp –