Getalle 1-10 Speelklei Matjies

(17 customer reviews)

R20,00 incl. VAT (15%)

Die druk, rol en manipulering van klei is ’n goeie manier om fyn motoriese vaardighede te stimuleer by jonger leerders. Kinders se vinger- en handspiere moet ontwikkel word voordat volledige vinger beheer en kontrole ontwikkel, wat hulle nodig het om te kan skryf op skoolvlak.

Leerders gebruik speelklei om getalle 1-10 en getalname te vorm.

  • Getalle 1-10
  • Getalsimbole 1-10

17 reviews for Getalle 1-10 Speelklei Matjies

  1. Anonymous

  2. Danolene Arries

  3. heidi boshoff

    Kobie is die beste en haar produkte is awsome, ek love haar.

  4. Sunridge Primary Grade R

  5. elri van heerden

  6. Sonicka Visagie

  7. Sindy

  8. Leandri van Deventer

  9. Yolandé Enslin

  10. Chardene Banthom

  11. Esthea Bekker

  12. Liské Hartzenberg

    Mal oor hierdie klei matjies !????

  13. Cindyloo L.

  14. Siena Ruiters

    Baie behulpsame hulpmiddels????????????

  15. Marinalize Van der Spuy

  16. Kenthia Daniels

    Die apparaat is uitstekend en die diens is nog beter! Dankie dat jy dinge soveel makliker vir ons onderwysers maak Kobie!

  17. Pebbles Project

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top