Graad 1 Datahantering Boek 1
Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.
Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en ‘n kolomgrafiek te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.
- Sorteer alledaagse voorwerpe.
- Teken ‘n piktogram.
- Voltooi ‘n staafgrafiek.
- Beantwoord eenvoudige vragies.
- 8x Datahantering Aktiwiteite (12x bladsye)
Esmarie Rohr –
Jennifer de Kock –
Sunea van der Merwe –
Soos altyd, skitterend!
Lizette Edwards –
Anonymous –
Beverley Engelbrecht –
Winette –
Lize –
Anonymous –
Enanceata Freeks –
Colleen Willemse –
Jolandi Meintjes –
Sarene Hurter –
suretha hyman –
Mariska Louw –
Louise Vorster –
Sonja Juries –
Ronelle Venter –
Vanessa –
Janis Marais –
Nicolette Pienaar –
Sade Daytjie –
Elmi Boonzaaier –
Rouvere Kemp –
Corlene van der Merwe –
Daphne Jacobs –
Die aktiwiteite in die Datahantering boek is goed saamgestel baie tevrede met die aankoop daarvan.
Hilary de Koker –
Kindervriendelike prente .Baie dankie