Graad 1 Datahantering Boek 2
Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.
Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en ;n kolomgrafiek te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.
- Sorteer alledaagse voorwerpe.
- Teken ‘n piktogram.
- Voltooi ‘n staafgrafiek.
- Beantwoord eenvoudige vragies.
- 7x Datahantering Aktiwiteite (12x bladsye)
Jennifer de Kock –
Beverley Engelbrecht –
Liezel Le Roux –
Winette –
Lize –
Anonymous –
Enanceata Freeks –
Colleen Willemse –
Mariska Louw –
Louise Vorster –
Almarie Rautenbach –
Sonja Juries –
Ronelle Venter –
Tylene Coetzee –
Vanessa –
Elmi Boonzaaier –
Rouvere Kemp –
Anonymous –
Corlene van der Merwe –
Charlene Mc Gregor –
Danika Visser –
Baie goeie hulpmiddel met betrekking tot inoefening en verbetering van my leerders se gesukkel met datahantering.