Graad 1 Huistaal Beplanning Kwartaal 3 (FW)

R60,00 incl. VAT (15%)

Die Funda Wande lesplanne is ontwerp om Graad 1-leerders se taal- en lewensvaardighede te ontwikkel deur ‘n gestruktureerde benadering wat op die Funda Wande Leerderaktiwiteitsboek (LAB) gebaseer is.

Hierdie beplanning fokus op luister en praat, leesbegrip, klanke, handskrif, visuele kuns, en liggaamsopvoeding, en bied interaktiewe aktiwiteite wat leerders se betrokkenheid en begrip bevorder.

Die lesplanne is beskikbaar in PDF formaat sowel as MS Word formaat om aanpassings te kan maak soos nodig.

Neem kennis dat hierdie lesplanne gebaseer is op Funda Wande se Leerderaktiwiteitsboek (LAB) vir Graad 1 Kwartaal 3 vir Huistaal & Lewensvaardigheid.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top