Graad 1 Lewensvaardigheid Aktiwiteitsboek 4
Onderwerpe:
- Verskillende Soorte Huise
- Prentekaarte
- Water
- Die Son, Maan & Sterre
Hierdie boek is ‘n opwindende avontuur wat spesiaal ontwerp is vir Graad 1 leerders. Ons fokus op vier interessante onderwerpe wat jou help om ‘n beter begrip van jou omgewing te ontwikkel:
1. Verskillende Soorte Huise: Leer alles oor die verskeidenheid huise in jou gemeenskap en wêreldwyd. Ontdek hoe mense hul huise bou om by hul behoeftes en omstandighede aan te pas.
2. Prentekaarte: Leer hoe om jou omgewing op ‘n kaart te sien en te verstaan. Hierdie vaardigheid sal jou help om jou pad te vind en plekke in jou gemeenskap te ontdek.
3. Water: Ontdek die wonder van water en hoe belangrik dit is vir ons lewens. Leer oor die gebruike van water in jou huis en skool, en hoe om water te bewaar.
4. Die Son, Maan & Sterre: Kyk na die lug in die nag en ontdek die geheime van die hemelruim. Leer oor die son, maan, en sterre en hoe hulle ons wêreld beïnvloed.
Hierdie boek is ryk aan interessante inligting wat jou kinds sal inspireer om te leer en te ontdek. Dit sal jou kind help om ‘n beter begrip van die wêreld om hom te ontwikkel en om ‘n lewensvaardige en nuuskierige leerder te word. Leer met Pret!”
Kerry-Lynn O’Connor –
Puik !!!
Celeste Crouwkamp –