Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 2

(22 customer reviews)

R70,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]

10x Weke (52X Bladsye)

Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAK Voltooiing (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

22 reviews for Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 2

  1. Moira Mentoor

    Reg soos n roer
    Kom kwartaal 2??

  2. Mariaan Lothern

    Dit is mooi uiteengesit . Ek geniet die lesse en sal graag Kwartaal 3 se lesse ook wil bestel.

  3. petrea du toit

  4. Ronell Swanepoel

    Kinders baie erg hieroor

  5. Estie Matthee

  6. Alice

    Its always good to make use of your products

  7. Strauss Gerda

    Baie volledig dankie

  8. Este Duvenage

  9. Anri Kasselman

  10. Cynthia Keeble

  11. Nicolene R.

    Uitstekend!

  12. Colleen Willemse

  13. Louise

  14. Petrusca Frick

  15. Cherise Senekal

  16. Anonymous

  17. Jonique Leticia La Meyer

  18. Anonymous

  19. Annatjie Vrey

    Baie dankie vir jou wonderlike produkte.

  20. mariette wagenaar

  21. Chante V.

  22. Jennifer de Kock

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top