Graad 1 Woordsom Taakkaarte

(37 customer reviews)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Woordsom Taakkaarte

Hierdie stel bevat 4 interaktiewe taakkaarte:

1. Lees die woordsom.
2. Teken ‘n prent/Wys jou bewerking.
3. Skryf ‘n getalsin.
4. Skryf jou antwoord.

Die woordsomkaarte is herbruikbaar deur eenvoudig die getalle te verander, wat kinders help om verskillende konsepte te bemeester. Dit dek verskeie berekeninge, insluitend optelling, aftrekking, groepering (wat lei tot vermenigvuldiging), en deling (met of sonder reste), asook deling wat lei tot breuke. Onthou, woordsomme moet eers konkreet aangebied word voordat dit abstrak hanteer word, wat ‘n sterk grondslag vir jong leerders skep.

37 reviews for Graad 1 Woordsom Taakkaarte

  1. Loandri van Wyngaardt

  2. Anonymous

  3. Jana Bester

  4. Jaleine

  5. Odette Victor

  6. Barendene Van der Merwe

  7. Henda Visser

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  8. Anonymous

  9. Herman Koch

  10. Dorinda Linde

  11. Elsabe Engelbrecht

    Baie dankie!!!

  12. Berthemarie

  13. Madelise Hitge

  14. Rhona Oosthuizen

    Great activities Very helpful

  15. Gail Witbooi

  16. Helen Gericke

  17. Anonymous

  18. Anonymous

  19. Gerda Kriel

  20. Anonymous

  21. Jo-Ann van der Lingen

  22. Joan-Louise January

  23. Maryke Koekemoer

    Baie oulik!!

  24. Christa Vermeulen

  25. Willemina Johnson

  26. Casandra Ekermans

  27. Sonja Juries

    Quick and easy service… Ver very very helpful Grade 1 learning material. Thank you so much My Klaskamer????????????????

  28. Lolita Cairncrosd

  29. Jolandi Meintjes

  30. suretha hyman

  31. Sonja Juries

  32. Janis Marais

  33. Zelmari Genis

    Die boekie is fantasties. Dis baie oulik vir die kinders om met woordsomme te kan begin.

  34. jessica van tonder

  35. Rouvere Kemp

  36. Zadie P.

  37. Anonymous

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top