Graad 1 Woordsomme Stel 3
Hierdie stel woordsomkaartjies kan uitgedruk word met antwoorde op die agterkant, ideaal vir probleemoplossing en begrip in die klaskamer.
Inhoud:
- Optelling, Aftrekking en Herhaalde Optelling tot 20: Gebruik konkrete apparaat, tekeninge, opbou en afbreek van getalle, getallelyne, asook verdubbel en halveer om probleme op te los.
- Gelyke Deling en Groepering: Los probleme op met heelgetalle tot 20, insluitend antwoorde met ’n res, deur gebruik te maak van konkrete apparaat, tekeninge en getallelyne.
- Geldprobleme: Oplos van geldprobleme wat totale en kleingeld in sent tot 20c of rande tot R20 behels.
Hierdie kaartjies is nuttig tydens hoofrekene en bied ‘n verskeidenheid strategieë om jong leerders te help om wiskundige konsepte te bemeester.
Loandri van Wyngaardt –
Moira Mentoor –
Jolandi Dassie –
Valerie Pottas –
Odette Victor –
Henda Visser –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Herman Koch –
Chantelle Bruton –
Rhona Oosthuizen –
Great activities
Casandra Ekermans –
Helen Gericke –
Madelein –
Juanita Van Wyk –
Maryke Koekemoer –
Estelle O’Kennedy –
Baie goed
Lize –
Landi –
Nandalie B. –
Elsie van der Walt –
Wonderlike hulpmiddel. Die ekstra oefening help om die somme heeltemal onder die knie te kry.
Sarene Hurter –
Zelmari Genis –
Die boekie is fantasties.
Anonymous –
Daphne Jacobs –
Woordprobleem aktiwiteite die bewoording is klein en die blad baie kompak.
Lelanie van Huyssteen –
Anel –