Graad 2 Datahantering Boek 1

(44 customer reviews)

R20,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Datahantering Boek 1

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Sorteer data en teken versamelde data aan.
  • Gebruik gegewe data en voltooi ‘n staafgrafiek
  • Sorteer data en voltooi ‘n piktogram (prentegrafiek)
  • Bestudeer staafgrafiek en beantwoord die vrae
  • 7x Datahanterings Aktiweiteite (14x bladsye)

44 reviews for Graad 2 Datahantering Boek 1

  1. Sonja de Klerk

  2. Marietjie Mostert

  3. Nicolien M.

  4. jande l.

  5. Tania Britz

  6. Lizelle Cooper

  7. Marlein Van Tonder

    Kan dit baie goed gebruik in my klas

  8. Marlene Jones

  9. Melanie Laubscher

  10. Karlien Els

  11. Berthemarie

  12. Carolina Schlechter

  13. Arina Nel

  14. Maria Santa Robberts

    AWESOME

  15. sonja coetzee

  16. Tacha Olivier

  17. Shamiela Leo

  18. Bernadine B.

  19. Suzette Strydom

  20. Danika Du Plessis

  21. Alinda Fourie

  22. Leonor Boshoff

  23. Ina LESSING

  24. Anonymous

  25. ysie de Kock

  26. Heleen

  27. Juanita Van Wyk

  28. Edwina

  29. Quinique van Wyk

  30. Anonymous

  31. Vernesia Petersen

    Fantastic child friendly books. Love it.

  32. Cinde Van Dyk

  33. Ramona Juries

  34. Riaan Calldo

  35. Jubelene Van Lingen

    Baie oulik en deeglik

  36. De Groot Annemie

  37. Carla van Rooyen

  38. Annelize

  39. Northcote Charné

  40. Jonique Leticia La Meyer

  41. Maryke De Villiers

  42. Yolande Price

  43. Wilmari Du Toit

  44. Andrea Hiscock

    Baie-baie dankie!! My dogtertjie het in die 2de Kwartaal begin sukkel met Datahantering, en dit was vir my so lekker om met hierdie boek saam met haar te kon vasstel presies waarmee sy sukkel. Ons is van plan om al die ander boekies oor Datahantering ook te koop. Ek stel dit voor vir enige ouers wat moontlik met dieselfde probleem sit.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top