Graad 2 Datahantering Boek 2
Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.
Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.
- Sorteer data en teken ‘n piktogram.
- Gebruik data en voltooi ‘n staafgrafiek.
- Beantwoord vrae oor ‘n staafgrafiek.
- 8x Skriftelike Take (16x bladsye)
Quinique van Wyk –
Liezel Le Roux –
Vernesia Petersen –
Fantastic child friendly books. Love it.
Marietjie Mostert –
Marianne Fischer –
puik dankie !!!
Riaan Calldo –
Great stuff.
Jubelene Van Lingen –
Baie oulik en deeglik
De Groot Annemie –
Carla van Rooyen –
CHARLYNN G. –
Brilliant worksheets! Brilliant services
Karen –
Maryke De Villiers –
Flomi –
Willemien Van der Merwe –
Dis baie oulik en spaar my baie tyd om soortgelyke aktiwiteite te soek.
Yolande Price –
Vanessa Schoeman –