Graad 2 Datahantering Boek 3
Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.
Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.
- Sorteer data en teken ‘n piktogram.
- Gebruik data en voltooi ‘n staafgrafiek.
- Beantwoord vrae oor ‘n staafgrafiek.
- 10x Skriftelike Take (19x bladsye)
Vernesia Petersen –
Fantastic child friendly books. Love it.
Marietjie Mostert –
Monique Van Wyk –
Riaan Calldo –
Lolita Cairncrosd –
Anonymous –
De Groot Annemie –
Carla van Rooyen –
Maryke De Villiers –
Flomi –
Willemien Van der Merwe –
Baie oulik gedoen!
MONIQUE –