Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

(62 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 1 Aktiwiteitboek 1, 2, 3 (83x bladsye)

  • Luister vir genot na ‘n storie en beantwoord vrae wat daarmee verband hou.
  • Herhaal ‘n opeenvolging van gebeure in ‘n storie korrek.
  • Luister na instruksies wat ten minste twee dele bevat en reageer gepas.
  • Praat oor persoonlike ervaringe, byvoorbeeld, vertel persoonlike nuus.
  • Vertel ‘n storie met ‘n begin, ‘n middel en ‘n einde.
  • Hersien en identifiseer die letter-klank-verhoudings van alle enkelklanke.
  • Hersien die dubbelklanke, soos aa – vaar, ee – meer, oo – toon, uu – vuur.
  • Hersien en identifiseer vokaalklanke wat uit twee letters bestaan, soos ie – vier, oe – boek, ou – koud, ui – tuin, eu – seun, ei – klein.
  • Herken rymwoorde, soos gee, nee, skree.
  • Speltoets: Skryf en klank woorde met aangeleerde klanke.
  • Herken woordfamilies en rymwoorde.
  • Skryf en gebruik leestekens soos ‘n punt, vraagteken, komma, uitroepteken.
  • Skryf ‘n lys en gebruik ‘n komma om die items te skei, soos take van die dag.
  • Teken prente om ‘n boodskap oor te dra oor persoonlike ervaring.
  • Skryf sinne oor eie nuus of skeppende storie en gebruik die aangeleerde klanke, bekende sigwoorde, hoofletters en punte.
  • Skryf en illustreer sinne (2 tot 4) oor ‘n onderwerp om ‘n bydrae te maak tot die leeshoekie.

 

62 reviews for Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

  1. Anonymous

  2. Berthemarie

  3. Marie Benson

  4. Vicky Scherman

  5. Anonymous

  6. Naleen Posthumus

  7. Danika Du Plessis

  8. Elize Bester

  9. Erma van der Ryst

  10. Anelda Bosch

  11. Marloise Potgieter

  12. Nadine Smit

  13. Els B.

  14. Jeanita Le Roux

  15. Marnarie Gouws

  16. Janita Hanekom

  17. Madelein

    Dankie Kobie! My kind geniet die boekie!

  18. Wilna Lombard

    maak my werk soveel ligter

  19. Anonymous

  20. Anonymous

  21. LUZANNE BOTHA

  22. Denise Boshoff

  23. Carina Myburgh

  24. Jeanette

  25. Ashton van Wyk

  26. Natasha Armitage

  27. Nicky Barnard

  28. Roxanne Van Rooyen

  29. Ina LESSING

  30. Eileen Schoeman

    Puik werk

  31. Anonymous

  32. Janine van Schalkwyk

  33. Annemarie Eloff

    Baie goed.

  34. Heleen

  35. Herman

  36. Vredekloof Primary

  37. Jenni

  38. Anonymous

  39. Yolandie Du Plessis

  40. Leandra Ellis

  41. Louisa Smit

  42. Marelyn Prinsloo

  43. Susan Mouton

  44. Maria Basson

  45. A Steynberg

  46. Elizabeth Oss

  47. Liza Papenfus

  48. Anonymous

  49. Annelize van den Heever

  50. Annamarie Barnard

    Vir alles gee ek 5’e want ek sal dit glad nie kan doen nie laat staan nog so perfek.????

  51. Annelize

  52. Marisa Ruiters

  53. Jo Grobbelaar

  54. Sunette Vogel

  55. Lolita Cairncross

  56. Elizbe Kotze

  57. zellrece carlse

  58. Tertia Blaauw

  59. Handri Van straaten

  60. Marinalize Van der Spuy

    Uitstekende hulpbronne!!! Dankie!!

  61. Fransicka Jobse

    Mal oor die boek. Is so lekker en loop volgens beplanning.

  62. Pebbles Project

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top