Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 7, 8, 9 (x91 bl)
- Luister na instruksies en reageer gepas daarop.
- Luister na stories en voorspel die slot of gee eie slot vir die storie.
- Vertel eenvoudige stories met wisselende stemtoon en volume.
- Luister na besonderhede in stories en beantwoord oopeindevrae.
- Rolspeel verskillende situasies, byvoorbeeld as nuusleser.
- Praat op gepaste wyse met verskillende mense, bv. voer ‘n onderhoude.
- Herken en gebruik beginklanke soos st-, sl-, pl-, vl-, kl-, fl-;sw-, sm-, sn-, sk-, sp-;Â pr-, vr-, kr-, tr-, dr-, fr-; tw-, sw-, sw-
- Herken drieletterkombinasies soos spr- spreek, spraak, spreeu, sprong spruit; str- straat, streef, straf, steek; skr- skryf, skroom, skrop, skrams.
- Spel bekende woorde korrek, bv. ons hoor gi maar ons skryf ge in geskryf; hoor bi maar ons skryf be in begin; hoor vir maar ons skryf ver in vergeet.
- Woorde met -f/v
- Doen woordbou-aktiwiteite en verdeel die woord in klank- en lettergrepe.
- Identifiseer sommige sinonieme en teenoorgesteldes (antonieme).
- Skryf ‘n eenvoudige betekenisvolle teks soos ‘n beterskapkaartjie, poskaart, ens.
- Beplan, skryf en bied eie storie van minstens ses sinne aan.
- Skryf 1 – 2 paragrawe (minstens agt sinne) oor persoonlike ervarings of gebeure.
- Gebruik korrekte leestekens (punt, komma, vraagteken en uitroepteken) sodat ander kan lees wat geskryf is.
- Gebruik teenwoordige, verlede en toekomende tyd korrek.
- Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde en werkwoorde korrek.
- Identifiseer en gebruik voornaamwoorde korrek.
Mariet Breytenbach –
Welmari De Witt –
Dankie dat jy die tyd en moeite neem om my werk as onderwyser te vergemaklik. Ek waardeer dit. Puik werkboekies.
Eunice Esterhuizen –
Soos altyd, n puik produk.!
Lizette Edwards –
Vicky Scherman –
Marlize Van der Merwe –
Anonymous –
Carmen M. –
Rentia Smit –
Die lyntjies waarin die leerders moet skryf is verwarrend, maak dit of waterlyne of Ierse liniëring.
Anonymous –
Elreze Pohl –
Eerste klas, soos altyd!
Cilla Schutte –
Elmare Naude –
Jerine Du Plessis –
Danika Du Plessis –
Marita2 Strydom –
Rika Boffa –
Soos altyd goeie werk!
Liana –
Lee Ranck –
Annamarie Barnard –
Elize Bester –
Nicky Barnard –
Ina LESSING –
Herman –
Odette Victor –
Cheryl Pelser –
Cela –
Vredekloof Primary –
Jenni –
Liezel Le Roux –
N P. –
Very easy and convenient shopping experience, as well as excellent resource! Definitely a must try!
Riekie Storm –
Liza Papenfus –
Anonymous –
Lowri van Niekerk –
Anandi Swanepoel –
Deirdre Roux –
Angelique –
Heidi K. –
Baie oulike boekies, ons gebruik dit vir tuisskool.
Anonymous –
Jeni-Lynne Bissessur –
Kobie du Preez –
Extremely useful
Elizbe Kotze –
Anonymous –
Nelmarie Reyneke –