Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]
8x Weke
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
- Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Skrif, taalgebruik & struktuur; Kreatiewe skryf.
Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.
Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.
Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.
ELISE TITUS –
Your lessons are more than enough, it is user-friendly and very helpful. Besides this, I accidentally ordered lessons that I already paid for in the past. I sent MY KLASKAMER an email and they immediately responded by canceling the order on my behalf and allowing me to submit a new order. Now THAT’s service with a smile. Thank you, Kobie
Fransonette Lubbe –
Lolita Cairncrosd –
Baie idees wat ek kan toe pas
Hilde Bruwer –
Maria Maritz –
Althea Gordon –
Anonymous –
Marna Bornman –
Anonymous –
Shamiela leo –
Kobie se aktiwiteite. Lesplanne en assesserings pakkette is puik. Asook haar addisionele aktiwiteite wat sY Gratis beskikbaar stel. Dankie Kobie. Waardeer
Chantelle Theron –
Corlia Lubbe –
Léane Maré –
Marianne Hechter –
Joeline Botha –
Baie goeie kwaliteit. So spyt ek het nie al eerder by julle gekoop nie. Watch the space, gaan binnekort van jul Ander hulpmiddels ook aanskaf.
Christelle Jordaan –
El-freda Ungerer –