Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3 (GRATIS OOWGINK)

(10 customer reviews)

R0,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

OOGWINK Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 WEEK 3

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1

10x Weke (50X Bladsye)

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • Oxford: Storieboom (FASE 6) – Storiekaarte, Leeskaarte & Woordeskat beskikbaar op My Klaskamer.

– Uile FASE 6

  1. In die tuin
  2. Vlooi en die reus
  3. Die uitstappie
  4. Robin Hood
  5. n Spook in die nag
  6. Vrot Appels
  • Klankbou: Kwartaal 1
  • Taalgebruik & -struktuur: Kwartaal 1 Taakkaarte

 

10 reviews for Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3 (GRATIS OOWGINK)

  1. Lucrecia March

  2. Hester Deschamps

  3. Delray Adams

  4. JANICE MARSH

  5. Adelle von Below

  6. Kim Le Fleur

  7. Vickey Scheffers

  8. Anonymous

  9. Lizelle Johnson

  10. Nici Kruger

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top