Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3

(22 customer reviews)

R70,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 3 [PDF & MS WORD]

8x Weke

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, taalgebruik & struktuur; Kreatiewe Skryf.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

22 reviews for Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3

  1. ELISE TITUS

    Your lessons are more than enough, it is user-friendly and very helpful. Besides this, I accidentally ordered lessons that I already paid for in the past. I sent MY KLASKAMER an email and they immediately responded by canceling the order on my behalf and allowing me to submit a new order. Now THAT’s service with a smile. Thank you, Kobie

  2. Rentia Smit

  3. Christelle Jordaan

  4. Marvin Lottering

  5. marlene baartman

  6. Maria Maritz

  7. Erin Alberts

  8. Sonet Van Rensburg

    Thanks for this amazing work

  9. Chantelle Theron

  10. Anonymous

  11. Lucia Damon

  12. erica

    Lesson plans are always in line with CAPS curriculum.

  13. Ember Rossouw

  14. Corlia Lubbe

  15. Jennifer de Kock

  16. Minet Bensch

  17. Léane Maré

  18. Elizbe Kotze

  19. Anonymous

  20. Danielle Scott

  21. Berenice Wildebees

    Bevredigend

  22. Monique BAYER

    Dankie vir kwaliteit produkte!!!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top