Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 2
- Leestekens & Sinsoorte: 3x Taakkaarte om leestekens en verskillende sinsoorte te oefen.
- Toekomende tyd: 3x Taakkaarte waar leerlinge sinne in die toekomende tyd skryf sonder ‘n raamwerk.
- Verlede tyd: 3x Taakkaarte vir die skryf van sinne in die verlede tyd sonder die gebruik van ‘n raamwerk.
- Antonieme & Sinonieme taak: 2x Taakkaarte wat beide antonieme en sinonieme dek.
- Klassifiseer & Skryf in Alfabetiese volgorde: 3x Taakkaarte wat leerlinge help om woorde te klassifiseer en in alfabetiese volgorde te plaas.
FASE 7 (Oxford Storieboom) Taakkaarte – Sluit in: Leestekens; Toekomende & Verlede Tyd; Woordsoorte
- Â Die rooi planeet
- Verdwaal in die oerwoud
- Die stukkende dak
- Die verlore sleutel
Marie Coad –
Anonymous –
Mareli Pretorius –
Anonymous –
Marietjie Mostert –
Lizelle Cooper –
Susan du Plooy –
Gertruida Strydom –
Patricia Lennox –
Lynette van Aarde –
Anonymous –
Christine F. –
Tanja Smuts –
Excellent!
Adele –
Sanli Bester –
Kosie Nell –
Anonymous –
Rosanne Larson –
Uitstekend, baie dankie, Kobie!
Anushka du Plessis –
Marietta Crous –
ANSIE BURGER –
Baie oulike produkte. Baie tevrede