Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 4
- Voegwoorde: 2x Taakkaarte wat die gebruik van voegwoorde oefen.
- Manlike- en Vroulike Geslagsvorme: 3x Taakkaarte wat fokus op geslagsvorme van woorde.
- Antonieme & Sinonieme taak: 4x Taakkaarte wat antonieme en sinonieme dek.
- Ontkennende Vorm: 2x Taakkaarte wat leerlinge help om sinne in die ontkennende vorm te skryf.
- Woordsoorte: 4x Taakkaarte wat verskillende soorte woorde (selfstandige naamwoorde, werkwoorde, ens.) behandel.
- Afkortings: 3x Taakkaarte wat fokus op die korrekte gebruik en herkenning van afkortings.
Tania Bredenkamp –
Al jou produkte is puik. Netjies en afgerond. Lekker vaslegging. Diens ook van hoogstaande gehalte. Baie dankie. Jy maak die lewe vir ons baie makliker.
Marietjie Mostert –
Lizelle Cooper –
Lee-Ann Crossman –
Anonymous –
Lizelle Van der Merwe –
Bianca Viljoen –
Anell Isaacs –
Sunette Vogel –
Anonymous –