Graad 2 Klankbou Taakkaarte Kwartaal 3
Taak 1: Meervoude met -e
- 1x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander die woord in hakies na sy meervoud.
- bv. Mamma koop vir my nuwe (skoen) en (kous).
Taak 2: Meervoude met -s
- 1x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander woorde in hakies na meervoude
- bv. Ons skuif die (tafel) netjies in ons klas.
Taak 3: Meervoude met kort klinkers
- 2x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. nar-re
- Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
- bv. Die (nar) by die sirkus is baie snaaks.
Taak 4: Meervoude met lang klinkers
- 2x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
- Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
- bv. Die kind se (traan) wil net begin loop.
Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-
- 6x Taakkaarte
- Transkripsie van ge-; ge- en ver- woorde.
- Gebruik bogenoemde woorde om sinne te voltooi.
- bv. Die luiperd …………………………. sy prooi. (bekruip)
Taak 6: Meervoude met woorde wat eindig met -f
- 2x Taakkaarte
- Verander die woord na sy meervoudsvorm.
- Verander die woord in hakies na sy meervoudsvorm.
- bv. Die (dief) steel die (skroef).
Taak 7: Verkleining met -ie
- 2x Taakkaarte
- Transkipsie van verkleiningswoorde met -ie.
- Verander die woord in hakies na sy verkleiningsvorm toe.
- bv. Die boer sit die (vark) in die die (kalf) in die kraal.
Taak 8: Verkleining met -tjie
- 3x Taakkaarte
- Transkipsie van verkleiningswoorde met -tjie.
- Verander die woord in hakies na sy verkleiningsvorm toe.
- bv. Die (seun) speel sy klein (trein) ry op die spoor.
Taak 9: Woorde wat eindig met -d of -t
- 2x Taakkaarte
- Lees die sin en voltooi die woord deur -d of -t in te vul.
- bv. Die kin__ ba__ voor hy be__ toe gaan.
Taak 10: Kappie ê en Deelteken ë woorde
- 2x Taakkaarte
- Transkripsie van woorde.
- Gebruik die woorde in eie sinne.
Sluit in Sigwoordeskat en hoefrekwensie woorde
Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.
Lizelle Cooper –
Gertruida Strydom –
Sonja de Klerk –
Colleen Solomon –
Very very helpful and it is understandable for the learners working from home .
ELZILI Ross –
Maria Maritz –
Hester Van Eden –
Anonymous –
Bettina Brits –
Angelique –
Shoneez Hassan –
Anonymous –
Elizbe Kotze –
Teressa Bouwer –