Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 2
16x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.
- Onderwerpe: Seisoene; Plaas- en Wilde Diere; Diere en Kreature in die Water & Diere Skuilings
- ANTWOORDE INGESLUIT
Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.
Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.
Anonymous –
Annelie Botha –
Elize Viljoen –
Lekker leesbegrip stories wat die tema woorde mooi inbring.