Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1 (Konsepte Boek 1-3)
Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 1.
Sluit konsepte in:
- Tel aan en terug in:
- 1’e vanaf enige getal tussen 0 en 100.
- 2’s vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 100.
- 5’e vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 100.
- 10’e vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 100.
- Herken, identifiseer, lees en skryf getalsimbole van 0 tot 99.
- Herken, identifiseer, lees en skryf getalname van een tot negentig.
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 25.
- Vergelyk heelgetalle en gebruik woordeskat soos “kleiner as,” “groter as,” “meer as,” “minder as,” en “gelyk aan.”
- Orden heelgetalle van die kleinste tot die grootste en van die grootste tot die kleinste.
- Herken die plekwaarde van getalle van 11 tot 99.
- Ontbind twee-syfergetalle in veelvoude van tiene en eenhede.
- Identifiseer en verklaar die plekwaarde van elke syfer asook die getalwaarde van elke syfer.
- Optel/Aftrek tot 99.
- Getalkombinasies tot 10.
- Tel dieselfde getal herhaaldelik by tot 20.
- Vermenigvuldig getalle van 1 tot 10 met 2.
- Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte (5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5) en banknote (R10, R20, R50).
- Los geldprobleme op wat totale en kleingeld insluit tot R20 en in sente tot 50c.
- Los woordprobleme in ‘n konteks op en verduidelik eie oplossings vir probleme met betrekking tot optel en aftrek met antwoorde tot 20; herhaalde optel of vermenigvuldiging met antwoorde tot 20; gelyke deling en groepering insluit tot 20, met antwoorde wat ‘n res mag insluit.
Christelle Jordaan –
Minike Lotz –
Anonymous –
Anonymous –
Sonja de Klerk –
Lucille Coetzee –
Lizelle Cooper –
Marlene Jones –
Anonymous –
Rochelle Kruger –
Berthemarie –
Yolandi JERLING –
Julian Abrahams –
Very satisfied
Nerina van Eeden –
Marizelle Fritz –
Anonymous –
Baie goeie diens!!
Danielle Lang –
Marloise Potgieter –
Marnarie Gouws –
Jeanita Le Roux –
Anonymous –
Carina Myburgh –
Jeanine Ferreira –
Danel Bester –
Hierdie boekies help so baie om die konsepte te verstaan! Baie lekker boekies om mee te werk.
Nadia Boshoff –
Oulik
Janine van Zyl –
Xavier Scholtz –
Annemarie Eloff –
Heleen –
Adele –
Odette Victor –
Vredekloof Primary –
Rosanne Larson –
Uitstekend, baie dankie, Kobie!
Alviera Nel –
Karen –
alida engelbrecht –
Ingrid Pelzer –
Fransicka Jobse –
Martelize –
LC Odendaal –
The layout of the workbook is impressive. Nice font and enough space for calculations.