Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4 (Konsepte Boek 10-12)
Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 4.
Sluit konsepte in:
- Tel aan en terug in 1’e ; 10’e ; 5’e ; 2’e ; 3’e ; 4’e tot 200
- Vergelyk getalle tot 99 en sê wat is 1/2/3/4 meer / minder.
- Vinnige herroep: optel en aftrekfeite tot 20.
- Identifiseer, herken en lees en skryf getalsimbole tot 200.
- Identifiseer, herken en lees getalname 0 tot 100.
- Skryf getalname 0 tot 100.
- Beskryf, vergelyk en orden heelgetalle tot 99.
- Rangorde
- Herken plekwaarde 3-syfergetalle.
- Ontbind 3-syfergetalle in veelvoud van honderde, tiene en ene.
- Identifiseer en benoem die getal en plekwaarde van elke syfer.
- Optelling/Aftrekking met 2-syfer getalle.
- Vermenigvuldig getalle 1 tot 10 met 2 en 5, 3 en 4.
- Verdubbeling en halvering met 2-syfergetalle.
- Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5 en banknote R10, R20, R50, R100, R200.
- Berekening met geld.
- Herken breuke.
- Lees tyd in ure, halfure en kwartiere.
Christelle Jordaan –
Elmarie Moss-Dormehl –
Sonja de Klerk –
Marietjie Mostert –
Heitle Booysen –
Marlene Jones –
Anonymous –
Retha Zwiegelaar –
MARIEANNA SWIEGERS –
Julian Abrahams –
Very satisfied. Excellent
Shamiela Leo –
Bernadine B. –
Hilde Bruwer –
Nerina van Eeden –
Anonymous –
Elvyda Bell –
It was very helpfull
Christelle Taljaard –
Adele van der Walt –
Jy is die beste!! Baie dankie vir al jou hulp!
Annemarie Eloff –
Vredekloof Primary –
Willemien Van der Merwe –
Leandri van der Merwe –
Elschen Bornman –
Jenna De Villiers –
Alviera Nel –
Gerty du Toit –
Vinnige diens, fantastiese produk.
Rulene Taff –
My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
Dankie Baie.
Sunette Vogel –